(028) 435 6118 or (028) 435 7705 sandra@struisbaai.com

Description

Argonauta Estate is 'n ruim selfsorghuis vir 6 in 'n sekuriteitskompleks in Struisbaai.

Die huis is gerieflik ingerig en beskik oor 3 slaapkamers met dubbelbeddens elk. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die ander 2 kamers deel die gebruik van die tweede badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Gaste kan maaltye by die etenstafel geniet of in die sitkamer met 'n TV ontspan. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Die huis maak op 'n groot agterstoep met 'n ingeboude braai-area oop en daar is parkeerplek.

Argonauta Estate is net 400 m van die lieflike strand af. Struisbaai bied 'n verskeidenheid restaurante en gaste kan die Anglikaanse Kerk wat 'n nasionale monument is besoek of Agulhas toe gaan en die voetslaanroetes en besienswaardighede verken.

Listing Agent:

Address: Argonauta Estate, Struis Bay, South Africa

Town: Struisbaai

Availability during December and January: DECEMBER AND JANUARY: AVAILABLE AT R3000 PER NIGHT

Price (mid season): R2000 PER NIGHT

Price (low season): R1750 PER NIGHT

Cleaning: A COMPULSARY CLEANING FEE IS PAYABLE BASED ON THE SIZE OF THE HOUSE

Linen: Supplied, bring own towels

Bedrooms: 3

Sleeps: 6 (6 Adults)

Sleeping Arrangements: Bedroom 1: 1 Double bed. Bedroom 2: 1 Double Bed. Bedroom 3: 1 Double Bed.

Bathrooms: 2

Floors: 0

Features

  • Bring Own Barbecue Grid
  • Braai (outside)
  • DSTV (Supply own simcard and decoder)
  • Fridge/Freezer
  • Microwave
  • Patio/Deck
  • Stove
  • Television

Additional Information

No Pets allowed

Surroundings

Swimming beach

Location/Map

Property Gallery